• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

grots-ondekking

Started by werelde weg, March 16, 2013, 02:01:04 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

werelde weg

Met grots-ondekking
Loop ek in die stofpad af

Geel-oranja herfs kleure speel
Rondomtalie met my

Geen grot donker genoeg
Hou my weg

Diep binne haar maag le
Sy opgevou

Rooi-bruin kombers
Toe gevou

Indiaan pop …

gve

PM

Baie mooi matertjie.  Ek hou daarvan. 
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

dit het nog baie werk nodig...
ek het dit gedroom gister aand

PM

#3
Sodra jy reg is dan bring jy die verbeterde produk, asseblief.

Sal jy so gaaf wees om jou ander gedigte ook hier te kom plaas WW.  Wat sal jy nog graag in die boek wil hê?

Vertel ook vir my watter agtergrond sien jy by grots-ontdekking.  Vertel meer van die droom.   
Om te weet is om te verstaan.