• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hartlik welkom Rita van den Berg

Started by PM, March 23, 2013, 11:14:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Rita, baie welkom by die forum.  Maak jouself tuis en kuier saam.  Daar is vir jou 'n eie plekkie waar jy jou skryfwerk kan plaas. 
Indien jy hulp nodig het kan jy ons gerus vra, ons help graag. 
Kom vertel vir ons 'n bietjie meer van jou. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hartlike welkom vanuit die land van Bloekoms ook vir jou Rita. My plek geboek vir jou kuiertjies tussen die lyne saam met ons woordverslaafdes  :toothy4: