Author Topic: Waar is jy?  (Read 2768 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Waar is jy?
« on: April 09, 2013, 05:39:01 PM »
Mensemassa, vreemdeling
Discoligte, donker nag
Restaurante, honger hart
Verre lande, bosveld pad
Somernagte, wintergrou
oral sal ek dwaal
op soek na jou
 
@Gawelina2013

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Waar is jy?
« Reply #1 on: April 09, 2013, 11:28:46 PM »
WOW Gawie! Ek lllllief die kontraste  :love7: :notworthy:

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Waar is jy?
« Reply #2 on: April 10, 2013, 02:59:46 AM »
Yip, oral.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10694
  • Gender: Female
Re: Waar is jy?
« Reply #3 on: April 10, 2013, 08:38:01 AM »
Oxus-Moros maar jy kap dit flou!  Raaitjie, dit sal goed pas by oksimoron. 

Pragtig Gawie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Waar is jy?
« Reply #4 on: April 10, 2013, 02:13:42 PM »
Perrrfek! Ek stem PM  :notworthy: :book1: :icon_salut:

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Waar is jy?
« Reply #5 on: April 10, 2013, 06:15:55 PM »
Oeeee heh eh! Struktuur julle twee my alweer? Smaak my ek doen as ek nie probeer nie.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Waar is jy?
« Reply #6 on: April 10, 2013, 11:23:15 PM »
Jy is mos hoeka nie verniet die derde pootjie van ons gestruktueerde driepootvriendskap nie matertjie  :love7: :hello2:

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Waar is jy?
« Reply #7 on: April 15, 2013, 11:19:24 PM »
« Last Edit: April 15, 2013, 11:21:44 PM by Meraai vannie Baai »