Author Topic: kiribati  (Read 5817 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
kiribati
« on: March 10, 2013, 08:56:17 PM »
Loer ek nou op die Sondagaand op die net om die tyd te verwyl tot dit net nou bed tyd is. kom ek op videos af van the top 10 wat ook al in the world.

so kyk en na the top 10 fattast countries in teh world.

Kiribati is 2 de en ek het nog nooit daarvan gehoor nie.

dis 'n eiland groep noord van nieu zeeland min of meer op die ewenaar en min of meer by 180 grade
 het toe bietjie gan soek op die net en ja so 'n plek bestaan rerig en ek jeuk om daa rte gana duik en visvang, maar nou ja dit sal net 'n droom bly want dit sal nei goedkoop wees om daarheen te gaan nie.

ek het dit op google earth raakgeloop ook

die hoof eiland

2 grade noord en 157 grade en 23 minute wes.

http://www.lonelyplanet.com/kiribati

http://www.kiribatitourism.gov.ki/index.php/thingstodo/scubadiving

What to see:
Christmas Island - the largest coral atoll in the world and has been called 'the last untouched reef in the world.' Diving takes place from shore dives or from traditional outrigger canoes. Visibility is between 30 and 45 metres and the size and number of pelagic life will amaze even the most seasoned diver. Expect to see diverse marine species including Dragon Moray, Flame Angelfish, Manta, and Eagle Rays, Spinner Dolphins, turtles and fabulously coloured corals.
Tarawa Atoll - where villagers dive for clams and octopus.
Abemama Island - the island on which Robert Lewis Stevenson livedin 1889.
Butaritari - the greenest island, where the traditional 'binekua' (calling of the whales) was practised by Kuma villagers.


http://www.scubadviser.com/Scuba-diving-destinations/-Destinations/South-Pacific/Kiribati


http://www.kiribatitourism.gov.ki/

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: kiribati
« Reply #1 on: March 11, 2013, 08:20:23 AM »
Interessant ja.  'n Mens spreek dit Kiri-bas uit.  Wonder hoe het hulle by die spelling
uitgekom?   :icon_biggrin:
Ek kan glo dat dit elke duiker se droom kan wees, maar dit sal beslis jou sak ruk. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: kiribati
« Reply #2 on: March 11, 2013, 12:54:57 PM »
Dit is nou anderkant die gatkant van die wêreld maar sjoe dit sal mooi en heerlik wees.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: kiribati
« Reply #3 on: March 12, 2013, 04:59:14 AM »
Dog ek hoor iemand praat van gatkant hehehehe. Pragtig Stoffel. As jy daar uitkom as jou skip geland het, boek ek solank my plek vir die klikbekkiebewyse hoor  :notworthy: