• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Deel van reeks wat gaan oor alledaagse gesinsaktiwiteite

Started by Fransi, March 28, 2012, 09:59:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.


Meraai vannie Baai


Fransi


PM

Dit is pragtig Fransi.  Hoop daar is nog baie om te sien. 
Jammer ek kom nou eers hier aan, maar dit was nog al die tyd net nag by my. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Fransi


Meraai vannie Baai

Lieven loven dis fantabaloooooooslik pragtig Fransi. Ek verkyk my  :hello2: :love7: :notworthy: :icon_salut:

PM

Dit is pragtig.  Ek is net so mal oor die skets wat in die boek is. 
Jy mag maar want jy kan!  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Baie dankie vir julle pragtige woorde. Ek waardeer dit ontsettend baie.

Fransi

Nog 'n paar houtskole en potlood. :-) Die foto's is nie so goed geneem nie, maar dit is prente wat ek verkoop het, so ek kan ongelukkig nie weer foto's neem nie.

PM

Ek verstom my nog steeds aan die detail.  Fransi, ek wou nog vra, die eerste foto, die man se hand?  Verduidelik asseblief. 

Dit is werklik uitstekend en ek verkyk my daaraan. 
Om te weet is om te verstaan.


Fransi

Dankie PM en Meraai.

PM, dit was so op die foto, so toe teken ek dit maar so. :-)