• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

rus en vree'

Started by adele, January 29, 2013, 11:13:58 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele


geniet jy ook
die rus en vree'
weet net dit eindig
oor 'n jaar of twee
dan stap jy rond
met breëbors
om wêreldwys
alles na te vors.
adéle  :grommit:

PM

Pragtig Adéle.  'n Mens kan ure na hierdie rustigheid kyk met die grootste liefde in jou hart. 
Om te weet is om te verstaan.