Soos PM al seker vir julle vertel het, bly ons hier in Balfour. Ons bly in 'n woonstelblok wat 95% deur krulkoppies bewoon word. Dit is nie nag nie, dit is... baie erger as dit.
Hierdie mense het 'n "kultuur". Alhoewel hulle mal is oor selfone, weet ek nie hoekom hulle daarvan gebruikmaak nie, want hulle het dit nie nodig nie. Mense, hulle praat met mekaar oor afstande.
Nou het ek 'n probleem. Ons buurvrou, mrs. black, speel haar musiek dat die berge antwood gee. Natuurlik het ek nie geweet sy is single en baie eensaam nie, maar nie te min, gaan vra ek vir haar dat sy asseblief haar musiek moet sagter stel aangesien ek more moet werk en ek kan nie slaap nie.
Ek klop! Moet wag dat die snit sy einde bereik sodat daar 'n effense stilte kom! Klop weer! Mrs. Black maak die deur oop. Ek verduidelik vir haar my situasie. Ha-ha-haaaa, sy gryp my om die nek en as ek nie betyds my gesig weggedraai het nie, het ek daardie klapsoen op die bek gekry!
Nodeloos om te sê, daar heers 'n doodse stilte! My wyfie is gelukkig en ons kan nou gaan slaap.
Ag nee! Wie de hel raas nou weer so! Wag dat ek gaan kyk!