• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n "Partnership"

Started by PM, January 06, 2013, 08:55:30 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Seg ons jongste seun vir sy pa:  "Pa, 'n partnership" is 'n "disaster".  Ek dink nie 'n mens moet 'n "ship" met iemand deel nie.
Jou eie "ship" kan dalk werk. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Baie goeie waarneming wat jouse seunsgoed hier gemaak het PM  :icon_biggrin:

Dawie

Die stout seun is hier....

PM

"A partnership is a sinking ship."
Om te weet is om te verstaan.