• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Diereversies

Started by Meraai vannie Baai, January 20, 2013, 12:36:28 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Eendjies, eendjies
Stap in 'n ry
Die middelste een
Het maagskuttery.
Reguit dam toe
Kwaak,kwaak kwaak
Die middelste een
Het uitgesak.

Hierdie is my weergawe. Oupa s'n het 'n ouderdomsperk op.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Giggel myself in 'n melkskommel in  :icon_biggrin:

Anton Louw

melkskommel ?-    ek moet dit met Freda op kampforum deel   :toothy4:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Ek gaan eendag nog my eie kaasfabriek oopmaak as ek nie ophou giggel nie Anton  :icon_bigsmurf:

Anastasia

Die ou apie versie wat ek nog destyds vir 'n man met 'n erg Joodse naam geskryf het, wat ek my so lelik voor vererg het met sy opdringerige maniertjies hier, (Kyk links, kyk regs, kyk WEER links) ... 



Laat my dink aan die een wat ek eintlik geskryf het op daardie deuntjie:

Daar's 'n Apie op 'n stokkie
Voor my ma se agterdeur
Daar's 'n gaatjie in sy hart
En my siel die loer daardeur ....
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

PM

Anton, ons wag vir Freda! 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Kapoete, Kapoete, kapat
Die eseltjie staan in die pad
Hy pluk aan sy toompie
En sukkel met oompie
En trek sy twee lang ore plat.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek onthou hoe ek na jou verlang het toe ons in Botswana was waar die eseltjies elke dag so na jou geroep het Naas.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.