• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

lekker Sondagvermaak

Started by Gawelina, December 02, 2012, 12:44:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Gawelina

Ek geniet vandag ons forum vreeslik baie, want al die ou lekkertes is hierr uitgestal. Jare terug se giggels is vandag my skaterlag. Dankie Raaitjie!

adele

adéle  :grommit:

PM

Ek stem!  Dit voel asof ek weer tuisgekom het.  Ek het ook, letterlik nou weer tuisgekom, maar die forum is nou weer soos die forum moet wees.  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina


Meraai vannie Baai

 :love7: :headbang: Hier's ons almal te saam, en oor die rand van die glas, is die lewe weer heel  :love7:

PM

...en die lekkerte gaan net aanhou rol en rol...    :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek stem saam. Lekker om weer deur die gange te dwaal en ou bekendes te groet met 'n glimlag.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Gawelina

Die opskrif is alweer verkeerd. Dit moet eintlik net wees: lekker vermaak

Meraai vannie Baai

Wat van lekker 'Sondag tot Sondag' vermaak?  :icon_biggrin: :book1: :love7:

Dawie

Die Kabouter het geland! Hello aan almal! mag julle 'n ongelooflike dag beleef!
Die stout seun is hier....

Fransi


PM

Dankie Dawie, jy ook.

Dit gaan my regtig tot Sondag besig hou!  Ek lees stadig en een vir een!   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.