• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Geniet van onder na bo en visa versa

Started by Meraai vannie Baai, December 02, 2012, 05:58:27 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Sy: Nou wil ek jou sommer gryp ... en ver....!
Hy: AH!  Uiteindelik. Ek wag al SO lank vir dit!
Sy: Wil jy he dat ek weggaan?
Hy: Nee. Ek kan nie eers aan die idee dink nie!
Sy: Hou jy van my?
Hy: Natuurlik. Sommer al baie!
Sy: Het jy my ooit al bedrieg of verneuk?
Hy: NEE! Hoekom vra jy my  nou dit?
Sy: Wil jy my soen?
Hy: Ja. Elke keer as ek die kans kan kry!
Sy: Sal jy my ooit slaan?
Hy: Is jy gek? So persoon sal ek nooit kan wees nie!
Sy: Kan ek jou vertrou?
Hy: Ja
Sy: My Skat!

:toothy4:

Sy: My Skat?
Hy: Ja
Sy: Kan ek jou vertrou?
Hy: Is jy gek? So persoon sal ek nooit kan wees nie!
Sy: Sal jy my ooit slaan?
Hy: Elke keer as ek die kans kry!
Sy: Wil jy my soen?
Hy: NEE! Hoekom vra my my dit?
Sy: Het jy my ooit al bedrieg of verneuk?
Hy: Natuurlik. Sommer al baie!
Sy: Hou jy van my?
Hy: Nee. Ek kan dit nie eers oorweeg nie!
Sy: Wil jy he dat ek weggaan?
Hy: AH!  Uiteindelik. Ek wag al SO lank vir dit!
Sy: Nou wil ek jou sommer gryp ... en ver... !