• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Het jy?

Started by Angelica, June 25, 2012, 07:09:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Dit is nou die tyd om jou ou komberse, duvet's, matrassies vir die haweloses te gee...

Ek het.
elle

Ah Willa

ongelukkig het ons kombersies gaaitjies van oor en oor gebruik ... maar ons deel maar 'n kosietjie waar ons kan

gisteraand het ons ook weereens besef hoeveel genade ons gesin omring ... dis ook tyd om dankbaar te wees vir dit wat mens het - al is dit flenters sonder fancy krulle
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

Nee, het nie so baie dat ek dit kan weg gee nie. Gebruik dit self.

:angel12:

PM

Ek het verlede jaar, toe ek my oë uitvee het hulle dit verkoop vir drank.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.