• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

waar sou ek nou wou wees....

Started by AB, November 17, 2012, 04:08:25 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ai, ek wens ek kon saamgaan.  Dalk wanneer die druiwe ryp is.
Om te weet is om te verstaan.

AB

net tyd sal leer. dlak kan so iets gereƫl word.

Chichi

Dit is okay as die kreef skaars is, die duik is elk geval lekker ongeag van of jy kreef vang.  Ai die koue water, ek kry altyd koud! 
*The one and only AWESOME-EST


AB

as die kreef skaars is gaan ek liewer scuba as kreef duik. mors nie my tyd om te gaan probeer kreef duik nie. sal so 1 of 2 keer gaan kyk hoe die geltalle lyk en indien te min gaan ek liewer die somer scuba

Chichi

*The one and only AWESOME-EST