• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lieg jy alweer!

Started by PM, November 29, 2012, 04:26:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Greed, inhalig en die gasvrou vorm 'n perfekte trio  :evil6:

(Met my weet mens nooit wat later in die aand kon gebeur het nie.)  :headbang:

PM

 :evil6:  Beslis.   :icon_biggrin:

Soms val ek van die stoel af,  :icon_biggrin: soos ek vroĆ«r gelees het, dan skraap ek my naam bymekaar en plaas dit weer mooi in gelid.   :icon_biggrin:

Ek speel vanoggend heerlik "musical chairs" met die titels van die onderwerpe.  Daar sal altyd iets goeds op 'n mens se pad kom na die sleg.   
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Is julle darem nou weg van die aaklige situasie?

Dit is waar: wat af is, sal weer op. :-)

PM

Ja, gelukkig het ons gister tuis gekom.  Dit is heerlik heerlik by die huis. 
Om te weet is om te verstaan.