• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Vermorsing van goeie geld.

Started by PM, November 16, 2012, 09:57:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ons het verstaan dat 'n transformator by Hendrina Kragstasie "opgeblaas" het.  Die spaareenheid is nog in die fabriek en sal nog 'n ruk neem om voltooi te word.
By Grootvlei, net na Heidelberg, is 'n transformator wat pas twee maande gelede daar ingesit is, wat uitgehaal moet word en na Hendrina toe geskuif word.  Dit is dringend!
Kostes:  plus minus twee en 'n half miljoen rand.

Ons wag nog vir die transormator wat van Grootvlei af kom.  Vanoggend kry Hannes 'n e-pos wat sê dat die transformator in 'n stoorplek gestoor moet word, hier in Hendrina, sodra dit aankom.  Hulle sal nie nou al die transformator installeer nie.  Die wa sal direk terug gaan fabriek toe om die ander transformator, wat nou gereed is om Droë Rivier toe te gaan, te gaan laai. 

Swak beplanning?  Oningelig? Of sommer net te veel geld om te mors?  Intussen betaal ons ons sterte af aan krag!
Om te weet is om te verstaan.

Dawie

Klink vir my die dame wat dit moes reel was te besig om haar nuwe bos hare te laat invleg...
Die stout seun is hier....

PM

Jy sal verbaas wees om van al die ongeruimdhede te hoor Dawie.  Daar is ses van hierdie dames wat ingeneurs is. (Net by Hendrina kragstasie alleen) Wanneer hulle swanger is, is hul bewegings beperk tot die werkswinkel.  Dus, almal is altyd swanger.  Bo en behalwe hul jaarlikse verlof, kry hulle nog vier maande kraamverlof.  Nou het Eskom hulle "voet neergesit". 
Hulle mag nou slegs  EEN keer per jaar kraamverlof neem!  :icon_biggrin: 
Om te weet is om te verstaan.

Dawie

Hoeveel keer 'n jaar kan jy dan swanger raak...

Wanner is julle weer in MPU?
Die stout seun is hier....

Naas

Hou daai dames uit die werkswinkels uit. Smaak my dis waar die spanners in die werke beland en dan, sodra die masjiene goed geolie is... nou ja! Eskom ge hul krag...
:icon_scratch: Dalk kom die kleintjies agter die lig aan... BLAAS DOOD DAAI KERS VROU!!!!!!!!! Wie dink djy moet vir almal sorre?
Wonner ek nou...  :icon_scratch: Miskien moet hulle liewerster die kerse uit die blakers hou.  :color:


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

#5
Ons is tans by die huis.  Die volgende Transformator staan gelaai by die fabriek en wag vir permitte.  Dan gaan ons weer, maar hoe lank dit sal neem sal net sinterklaas weet'
Volgende week skop die "embargo's" in, dan weet ek nie.  Dit is mos my lot, om nooit te weet waar, wanneer of vir hoe lank nie!

Dit is goeie raad Naas, daai kerse uit die blakers.  Zuma en sy regering sorg mos vir die kinders, tot op 18 jaar!
Hulle sit net daar en "koekies bak".  So nou en dan kom 'n metertjie in wat versien moet word, dis al!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Net so tussen ons, die familie dog ek spot as ek praat van die 'kragtige saad' wat gesaai word op die 'lektrieklanne'.
Lees ek van die probleme met al die swanger ingenieurswesens  :headbang: :`ip2: so by my kool ek was nie verkeerd nie!

PM

Jy is weer baie skerp vandag Raaitjie, weer in die messelaai geslaap nê!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Dawie

Laat weet my maar as julle hierdie kant is - dan reel ons iets!

Baie groete
Die stout seun is hier....