Author Topic: Vir Biance  (Read 2373 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Vir Biance
« on: November 15, 2012, 06:30:07 AM »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Vir Biance
« Reply #1 on: November 15, 2012, 06:32:27 AM »
Gawie ek het sommer begin huil toe ek hierdie oopmaak om vir jou te kom plaas!!! Hoe sal ons ooit die gang van die lewe verstaan?
« Last Edit: November 15, 2012, 06:34:18 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Vir Biance
« Reply #2 on: November 15, 2012, 07:20:03 AM »
Trane.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Vir Biance
« Reply #3 on: November 15, 2012, 01:26:35 PM »
Baie dankie Raai. Sy is vandag so bleek en stil. Geen dimpeltjies op die wange nie. Dis wraggies nie lekker om die kind so te sien nie.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Vir Biance
« Reply #4 on: November 16, 2012, 05:13:20 AM »
'n Tranerige voorreg gewees my Juffroujtie  :crybaby2:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10694
  • Gender: Female
Re: Vir Biance
« Reply #5 on: November 16, 2012, 07:42:38 AM »
Tog so 'n brose ouderdom.  So jammer vir julle Gawie.  Sterkte matertjie.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Vir Biance
« Reply #6 on: November 16, 2012, 08:36:45 AM »
Ek wens ek kon vir julle 'n stywe omgeedrukkie gee.

Sterkte en mag julle oomblikke van genade ervaar.