• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Adéle en Eben

Started by PM, October 19, 2012, 07:52:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Namens almal van ons op die forum wil ons graag vir julle 'n klein geskenkie gee vir julle troudag.
Vat asseblief die boek wat jy bestel het se geld en gebruik dit vir iets waarvan julle sal hou.
Dalk 'n ietsie in die kas of 'n uitetetjie of dalk 'n roomys op die strand.  Weet ons gee dit met 'n lekker hart en sal Sondag aan julle dink.
Groot liefies,
Die forumfamilie.   
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek wens hier was reuse LIKE knoppie  :love7: :hello2:

adele

dis nie   :love7:    klein nie, liefste vriendin, dis 'n groooot geskenk, dankie BAAAIE!    :love7:   
dankie almal van julle, ek sal dit gebruik vir iets spesiaals om aan julle te onthou

:grommit: 
adéle  :grommit:

Gawelina

Ek wil ook 'n like knoppie hê! Geniet elke oomblik van die spesiale dag.