• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

fotos laai

Started by AB, December 12, 2017, 12:34:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Is daar al n makliker manier om fotos te laas as deur photobucket?

PM

Ek sal ook graag wil weet AB.  Ek mis jou foto's op die forum matertjie.
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek wou gister fotos laai maar ek sukkel met photobucket, ek het klomp mooi fotos van verskillende goed geneem. Ek was junie/julie vir paa rdae Egipte toe om te gaan duik in die rooisee en het mooi kiekies huistoe gebring, dan ook voels en blomme en matriek afskeid en paar ander ook

AB


AB

ek sien ek moet photobuckey update om die fotos op die forum te kan wys, nou eers kopkrap hoe om dit te doen

AB


AB

iets het gewerk om direk van my rekenaar te laai ipv photobucket te gebruik
ek het die attachment hier onder gebruik, dis goeie nuus want dis makilker en nie so omslagtig nie

PM

Mens moet dit seker eers kleinder maak.  Ek wonder of André kan help?
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek het die fotos kleiner gemaak tot 1000 pixels op die langste sy en lyk my dit werk om dit so te laai as attachment, jy moet dan net wanneer jy wil kyk op die foto klik en dit sal dan groter oopmaak op die skerm.

PM

Om te weet is om te verstaan.

AB

PM kyk of dit werk vir jou om oop te maak en sê my asb dat ek kan weet