• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Baie welkom Terry

Started by PM, August 30, 2012, 12:43:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hi Terry, welkom op die forum. 

Geniet dit saam met ons.  Kom kuier en klets saam. 

Ouens, Terry het ingestem om vir ons die lekkerste resepte op die forum te plaas.  Sy kan bak en brou vir 'n vale en sal  haar idees met ons kom uitruil.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Baie welkom ook vanuit die buiteland Terry. My plek geboek vir daardie beloofde resepte hoor!! Glo jy gaan die kuiers op die woorderfies hier geniet  :toothy4:


Fransi

 :hello:

Baie welkom en resepte is altyd welkom- ek en die kombuis het effens van 'n vete met mekaar. ;-)

PM

Ek stem, koskook is 'n kuns en ek is gelukkig nie kunstig nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Hello almal  :wave:

Dankie aan elkeen vir die baie warm welkom. 

Ek geniet die Forum al klaar stukke en is reg om al my gunsteling resepte te deel.

PM

Daar het ons jou nou.  Jammer jy het so gesukkel om in te kom.  Ons kan nie wag vir die resepte nie.  Baie dankie.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

My stoel klaar reggesit, ekke wag in spanning Terry :hello2: :notworthy: