• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

die maan

Started by Louis, May 19, 2011, 10:38:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis

Die sagtheid van jou wasige lig
die uitdrukking op jou gesig

verstom bemindes al vir millennia heen
en word deur sommiges met vrees bejeen

geruisloos volg jy jou wentelbaan
sien als wat onder jou aangaan

seker vir ons ook dopgehou
wyl ons liefdesblom ontvou

jy bly doosdstil maar se so veel
het jy geglimlag?
of het ek my dalk verbeel?

Angelica

elle

PM

Dis baie oulik Louis.

seker vir ons ook dopgehou
wyl ons liefdesblom ontvou     :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.