• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Groet vir 'n wyle.

Started by Meraai vannie Baai, January 17, 2020, 07:58:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Weet nou nie wie van ons maters loer nog so wan en dan in nie maar vir ingeval julle dalk oor 'n gas se skouer lees, die woorddief groet vir 'n wyle. Hou die blinkkant bo.  :headbang:

adele

Liefliewe Raaitjie, ek mis jou baie, dink kere aan jou. EK groet jou gereeld so in die stille ure op fb, as dan nêrens anders nie. EK weet jy pas jou op, en Outop voltooi daai taak met liefde. Mag jou asempie net makliker word ... na die brande-rook is dit moeiliker, maar ek hoopglo dit gaan net beter raak  :toothy4:  :toothy4:   :toothy4:
adéle  :grommit:

Anton Louw

Kamp is koning!