• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

valley of desolation

Started by Louis, May 24, 2011, 03:19:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Louis

Over windswept valleys and endless plains
where eagle soar on silent wing
from where life’s water doth refrain
from this, my inspiration forthsprings

seeming desolation and sundrenched stone
from whence eagles soar in crystal sky
where rock and cliff stand proud and prone
with intrigue and beauty none can deny

in this seeming nothingness
lies many answers to all prayers
peace, harmony and understanding
is all it has with us to share

freely it will give to you
the peace and joy that it brings
new hope for the future
a refreshing stream in the spring

surely life is not loss, but gain
for joy and understanding it brings
love, peace and a little pain
for each new day
life begins again

PM

Dit is amper asof die titel nie by die gedig pas nie, want ek lees en ervaar soveel in daardie "valley of desolation" dat dit my heeltemal meevoer.  Dan sluit jy af met elke nuwe dag wat nuwe lewe bring. 

"seeming desolation"   baie mooi saamgevat. 
Om te weet is om te verstaan.

Louis

valley of desolation is n plek daar naby Graaf-Reinett in die Karoo
asemrowend mooi. n 'moet besoek' plek

Angelica

Louis, hierdie stuk werk van jou is so verskriklik na aan my hart. Ek is bly jy deel dit met ons. Ek hoop dit sal een van die gedigte word wat in die boek opgeneem word.
(Valley of Desolation) Vallei van Verlatenheid - naby Graaff Reinet. Het dit baie gery oppad vanaf Vrystaat na Plett. Altyd bo in die pas stil gehou om die asemrowende uitgestrekte landskap in te neem voor ons weer die lang, warm pad vat of Noord of Suid.  :angel8:
elle

PM

O hallie ha!   :sign10:  Lag ek vir myself uit my maag uit!  Tog so oningelig!   :icon_biggrin:

Dankie dat julle my nie in die duister laat nie.  Om te weet is om te verstaan!   :icon_biggrin:

Dit sal beslis in die boek kom, en nog 'n paar ander.  Ek wag net dat julle vir my opdrag gee.  (Sou sweer ek is 'n prokkerower.  :icon_biggrin: )
Om te weet is om te verstaan.