• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Polisievoertuie

Started by PM, September 21, 2012, 09:07:00 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ons is lede van die polisieforum en elke lid het 'n radio, sodoende weet ons altyd wat gaan in die buurt aan.
Ons maak beurte om "beheer 1" te wees.  Daardie dag beman jy die radio en beheer die insidente soos wat benodig.  As daar 'n ongeluk gerapporteer word skakel jy Metro Polisie, die ambulans, brandweer, 'n wegsleepvoertuig of wat ook al die behoefte is. 
Nou! Ons polisiestasie het net twee voertuie wat beskikbaar is vir nooddienste.  Een is in so 'n toestand dat dit aan die brand gestoot moet word.   :evil6: 
Dit gebeur dikwels dat die beampte aan diens vra dat iemand hom moet kom oplaai om bystand te bied in 'n noodtoestand omdat hy nie 'n voertuig tot sy beskikking het nie. 
Ek wil graag weet hoe werk dit?  Daar is biljoene beskikbaar vir Zuma en sy trawante, maar die polisiestasies het nie voertuie nie.   :`ip2:
Om te weet is om te verstaan.

AB

die enigste eld vir polisie voertuie is seker vir die ministers se bloulig brigade se voertuie.