• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die blok is benoud

Started by Meraai vannie Baai, April 17, 2012, 02:35:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ynste ynste. Daardie reuk het my altyd laat dink aan die kougom  :headbang: hoekom weet ek nie. Snaaks hoe sekere reuke 'n mens terugvoer op paaie wat jy al vergeet het. PM se opmerking het my ook gister bietjie dieper laat delf oor wintergreensalf en ek het verstommende inligting gekry. Nooit voorheen besef dat selfs net 'n salf, bloedverdunners se uitwerking kan beinvloed nie. Die gevare wat jou dokter jou nie vertel nie...