• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

helikopter rit

Started by AB, September 10, 2018, 10:55:38 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

nou die dag die voorreg gehad om n rit in n helikopter te kry
hier is paar kiekies

PM

Goeiste, en hier sien ek dit nou eers.  AB, dit wys jou nou net, een of ander tyd gaan iemand dit raaksien en vreeslik baie waardeer.  Ek wed jou, hier gaan nog 'n paar kykers uitspring.
Wat was die doel van die rit?
Om te weet is om te verstaan.

AB

joyride gewees om fotos te neem

PM

Dankie vir die deel.  Wat is die probleem met die oplaai van die foto's?
Om te weet is om te verstaan.

AB

Toe ek laas nog wou laai was daar mos n ander program waarop mens dit eers moes laai en dan copy die link daarvan om foto hier op te kry. laas toe ek dit wou doen toe wil daai program nie werk nie
is daar nou al n makliker manier

AB

ek kyk gpou of die manier werk, kan julle dit sien ?

PM

Ja AB, ek kan dit sien.  As jy daarop klik dan maak die foto mooi oop. 
Om te weet is om te verstaan.

AB


Meraai vannie Baai

En ek kan alweer niks sien nie sniksnik.  :icon_scratch: :crybaby2:

PM

Ek wonder hoekom kan jy dit nie sien nie Raaitjie.  Dalk het Andre vir jou 'n antwoord.
Om te weet is om te verstaan.