• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gedagte-moord

Started by Naas, June 11, 2011, 08:48:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek is die afgelope tyd weer deur 'n paar golwe wat tot die volgende gely het.

Gedagtes vorm,
ontglip die veiligheidsnet,
van rede.
Val op die tong
wat sweepklap,
deur oordromme,
om tot in diepste wese,
te weergalm
en oor...
en oor...
en oor...
vermoor.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Gawelina

Goeie gedig.  Ek kan my hiermee vereenselwig, veral in ons beroep.  Ek kom die laaste tyd agter dat sommige mense se stilswye my meer seermaak as wat woorde sou.

PM

Dit is interessant om te sien hoe jy die kommas aangewend het Naas.  Baie doeltreffend. 

Eish Gawie,  daar raak jy nou 'n waarheid kwyt wat skrik vir niks!
Om te weet is om te verstaan.