• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Geseënde Kersfees maters

Started by Meraai vannie Baai, December 24, 2015, 10:44:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


Naas

Dankie Ta Raatjie. Dit lyk soooo veestelik. Ek bid ook vir jou en Outop die seen van hierdie tyd toe.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dankie Raaitjie.  Ek vertrou julle het 'n wonderlike dag gehad.  Ons moes ook maar Skype om die kinders en kleinkinders te sien. 
Hoop die einda was nie te groot nie.
Om te weet is om te verstaan.