• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 
News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Aan't toere

Started by Meraai vannie Baai, June 08, 2012, 06:14:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

As ek stil is weet meeste ouens by die tyd, of ouma speel pop ergens of die wieletjieshuis is gehak en die klikbekkies werk oortyd. Die keer is dit laasgenoemde  :hello2: Sien julle weer oor twee weke geliefde maters van ons  :love7:

Angelica

Geniet die toer.  Kom weer veilig terug.
elle

PM

Oeeee ek gaan jou missssss!
Geniet dit matertjie, dit is 'n welverdiende ruskansie.  Ek kan nie wag vir die klikkies nie. 
Klikkie klikbek se klikkies.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

klink heerlik in die wielietjieshuisie - geniet elke oomblik  :hello:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Twee heeeeerlike weke verby en nou is ouma by no 1  :toothy4: (Popspeel) - ek het kleine prinsie en sy boeta hier vir die week wat voorle. Mamma se arms en gees is gedaan siestog. Breekkansie bittttter nodig en oumamamsie is enigste uitweg. Dankbaar om daar te wees wieg en sing ouma terwyl sy die woorde se lettergrepe tel soos die skeppies melk wat in die water moet gaan  :icon_bigsmurf: Belowe om so gereeld in te loer as wat my arms en hande los is  :icon_biggrin: Het julle arig gemis maters!!

Ah Willa

Oumamasie - wat 'n mooi woord - ek lief dit!

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

Quote from: Meraai vannie Baai on June 24, 2012, 01:10:04 AM
Twee heeeeerlike weke verby en nou is ouma by no 1  :toothy4: (Popspeel) - ek het kleine prinsie en sy boeta hier vir die week wat voorle. Mamma se arms en gees is gedaan siestog. Breekkansie bittttter nodig en oumamamsie is enigste uitweg. Dankbaar om daar te wees wieg en sing ouma terwyl sy die woorde se lettergrepe tel soos die skeppies melk wat in die water moet gaan  :icon_bigsmurf: Belowe om so gereeld in te loer as wat my arms en hande los is  :icon_biggrin: Het julle arig gemis maters!!

welkom terug Ramona, klink die kuier was heerlik.

PM

Baie welkom terug matertjie. Dankie tog julle is veilig terug.   :hello2: Ek het jou erg gemis Raaitjie.   :love7:

Hier is nogal baie steelgoed hoor.  Ek gaan 'n fees hĂȘ as jy kom wegdra en wys. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#8
Ek lees die opskrif "Waar is jy?" en besef hoeveel ek julle gemis het. Self baie opgewonde om die oes te begin insamel sodat dit bewaar kan word in ons eie skuur!!  :book1: :notworthy: :love7: