• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

29 Junie 2012 - Internationale Bandwydte probleem

Started by Ah Willa, June 29, 2012, 04:26:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Net om te laat weet, daar is tans 'n groot internationale bandwydte probleem -

die forum is nie gebreek of iets nie - dit sal net baie stadig wees, so ook ander plekke op die internet soos Facebook, websites ens.

Daar is niks wat ons hier by TruSoft kan doen nie ... so ons moet almal maar geduldig wag totdat dit gesort is.
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

hier by ons was dit gister en eergister so vrek stadig dat sommige blaaie glad nie wil oopmaak nie. van gisteraand effe beter.

PM

Dankie dat jy laat weet het Wils.  Ek was al raadop.  Plaas 'n bydrae en dit wil net die deurkom nie.  Met al die probleme wat ons tans ondervind het ek al gedink die "aliens" is regtig nou agter my bloed aan.  Ek moet ook sĂȘ dat dit nou beter gaan. 
Goeiste, moenie my van my forumfamilie afsny nie, dit is die ergste wat met my kan gebeur.  Ek kan die modder hanteer, amper, maar my familie moet hier wees, met die druk van 'n knoppie!
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Baie dankie Willa.

My selfoon werk nogal vinnig.  :headbang:

:angel12:

Ah Willa

Die Internationale bandwytes is nou weer herstel - so dit behoort weer voor die wind te gaan   :icon_biggrin:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w