• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

woesforum

Started by AB, July 01, 2012, 01:20:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

AB

ek wonder nou wat het ek verkeerd gedoen.......wou op woesforum loer en daar ord net geseg: Sorry LOX you are banned form this forum. Wat ek verkeerd gedoen het weet ek nie, nou sal ek maar dit seker so moet aanvaar dat ek nie orals welkom is nie ( en nie orals welkom voel nie)

Gawelina

Genade, hulle raak nou omtrent simpel. Ek het myself sommer daar verwyder. Ons kuier maar liewer hier by onse mense.

Naas

 :hello2: Hoephiep hoera!!! Ek ook. Verban, in die buitenste duister uitgewerp. Aan my onderbroek opgehanh om biltong te word.
Ek's 'n onwelkome skurk.
Hahahahaaaaaaaa!!!!!





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek het vir Willem gevra om die forum so te maak dat nuwe lede direk by my aansoek doen vir lidmaatskap.  Die gemors wat daagliks daarop gegooi word het my lam in die knieë om dit te verwyder. 
Ek glo nie jy is moedswillig "geban" nie AB.  Ek sal gou daar gaan loer en kyk wat fout is.
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek het maar net gewonder PM. dis in elke gval effens dooi daar.

PM

Ek het gaan kyk AB, jou naam is nie op die "ban list" nie. 
Gee vir my jou IP adres, dalk het dit iets daarmee te doen.  Was jy al op daardie forum vandat die nuwe e-posadres gebruik word?
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

ek was ook 3 jaar laas op die Woesforum - so ek weet nie wat daar nou aangaan nie - ek het wel nog my Woes profile en  deel net gedigte en inbox my Woes vriende van tyd tot tyd ... maar ek kuier liefs hier in die tyd wat ek vry het
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Nou gou ook gaan probeer aanteken hehehehe...


An Error Has Occurred!



Sorry Guest, you are banned from using this forum!

Trapsoetjie

Ek weet nie eers meer hoe om daar uit te kom nie. Het die www vergeet... :dontknow: min gespin.

:angel12:

AB

nee gits ek weet nie eers van nuwe e pos adres nie en ek weet nei hoe en waar kry ek my IP adres nie, ek dom met daai dinge.


adele

ek het woesforum gaan google, omdat ek nie meer 'n ander link daartoe het nie en daar staan al klaar

An Error Has Occurred!
www.woesblog.com/forum/index.php - Translate this page
Woes Forum. 29, June, 2012, 11:45:22 pm *. Welcome, Guest. Please login or register. 1 Hour, 1 Day, 1 Week, 1 Month, Forever. Login with username ...

lyk of die hele forum totaal uitgevee is.

:grommit:
adéle  :grommit:

Angelica

As woes forum uitgevee is, sal daar wel weer iets uitpop somewhere.
Dalk is die water bietjie warm.. of heeltemal koud?
Wat sou geword het van al die digters en hul werk?
Wonder wat se die sponsors..
Elk geval, het lankal bi  :wave: gese vir Willem en sy Woeste www.
elle

Ah Willa

Ek glo nie die forum is uitgevee nie - eerder dat daar dalk tegniese probleme is - of hulle het dit ook nou baie privaat gemaak dat net lede mag in log - maar dan is daar geen verwysing hoe om aansoek te doen as lid nie
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Die ouens wat nou onlangs op Woesforum was weet hoeveel malkoppe net allerhande advertensies daar gaan gooi het.  Ek kon nie voorbly om dit skoon te maak nie en het gevra dat Willem die aansoeke om nuwe aansluitings na my adres toe moet stuur.  Ek kan nie daar doen wat ek wil nie,  moet eers die baas se toestemming kry.
Ek weet hy wou die forum by Woes insluit, hulle is seker besig daarmee.  Ek is mos 'n "mushroompie".  Sal seker later uitvind. 
Om te weet is om te verstaan.