• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

telkom

Started by AB, June 26, 2012, 05:58:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ek dink ek het al voorheen hier genoem van telkom......

ons lyne is mos gesteel, 6 keer in 18 maande en die laaste keer het telkom belsuit om nie weer lyne reg te maak nie.

het toe ons huis nommer oorgedra na VOIP foon ( internet foon) en die telkom rekening toegemaak. Het gister sms van telkom gekry ek kan die R344,75 krediet by hulle kantoor op worcester kom haal. so gaan ons en telkom se pad ook nou skei, nogal jammer want my vrou mis die gratis na ure oproepe.

PM

Dit is jammer AB.
Ons het ook nou, na twee jaar se gewag, 'n huisfoon gekry.  Dit is 'n "pay as you go".  Is die gratis na-ure-oproepe ook daar van toepassing?
Om te weet is om te verstaan.

AB

gits PM ek weet nie.ons het closure opsie 2 gehad en daar was die na ure gratis oproepe.


Trapsoetjie

Nee jammer PM dis nie. Ons het ook die gratis na ure een. Ek nou nie so seker nie maar dink dit kos iets soos R170.00 'n maand sonder oproepe maar van 7 tot 7 in die aand is dit gratis. Of so iets.

Ek soek nou vir ons werk 'n ander diens. Telkom is nou te duur. Ek het al gehoor van Neotel. Weet nie hoe hulle werk nie. Is daar enige ander dienste wat ek kan kontak om te hoor?

:angel12: