Adele - ek het nog 'n plan - maar ek wil nie veel se nie .. net vra dat jy en die forum my vertrou -
as dit reg is met PM .. kom plaas soveel moontlik stories.
Kan elke forumfamilielid dan net seker maak die taalgebruik ens is in order.
En ons kunstige illustreerders/photograwe - offer by elke storie jou idee van 'n gepaste illustrasie/photo (copyreg bly die kunsternaar sin - so bring dit aan)
net moontlik - het ek 'n plan wat almal sal toelaat om eie bundels/boeke beskikbaar te stel, sonder veel uitgawes ...
Omdat dit 'n toetsloopie is - wil ek het ons moet alles gratis doen vir Adele ...
maar dan met 'n volgende boek kan ons koppe saam sit vir redelike vergoeding vir elkeen se deel ... maar omdat ek nie seker is dis foolproof nie - vra ek dat almal my vertrou en dat ons vir 'n toetsloopie al ons talente gratis beskikbaar maak vir 'n vriendin wie se talent deur meers as net ons gelees moet word ...
ons kan ook, as dit werk - dan deure oopmaak vir 'n wyer gemeenskap van skrywers ...
nou ja - kom ons kyk of julle die mal-rooi-kop kan vertrou ... PM moet ook net se of dit okay is of Adele soveel moontlik van haar stories gratis kan kom plaas
en by elke storie, die kunsternaars onder ons 'n photo/illustraise plaas wat hulle bereid is om gratis te laat print (met copyreg intack en die reg om hul kunswerk ook elders te gebruik) alle kunswerk/photos moet ook beskikbaar wees in 600 dpi of higher ... ons sal 'n plekkie skep waar die groot files gelaai so kon word, as jou kunswerk vir die storie aanvaar is ...
maar dis al wat ek bereid is om vir nou te deel ... so vertroue gaan 'n grootrol speel ...
ek sit my skills ook helemal gratis in vir hierdie toetsloop (so van my kant sal daar geen kostes wees nie)