• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, August 07, 2012, 09:39:40 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

PM

Ek sou graag wou weet watter beelde jy by al jou werk wou hê Fransi.  Ek lief dit. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

#2
 :hello:

Dankie PM. Ek weet nou nie of ek dit gaan reg kry om reg aan te heg nie, maar ek het aan die volgende prentjies gedink wat ek op die Internet raakgeloop het en dan sal ek graag op my sesde blaai van my klein prentjies (goddess reeks) wil sit. Ek moet nog net die foto's neem en my man vra om te help om dit op die rekenaar te kry. ;-)

Fransi

Ek hoop ek het dit nou reggekry.

PM

WOW  WOW  WOW!!!  Dit is pragtig en ek is mal daaroor!  Dit gaan "stunning" lyk Nooitjie!
Ek sal werk dat dit opslae maak!  Kan nie wag om te begin nie!
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Dankie PM, ek raak self baie opgewonde en ek weet hierdie boek gaan net so 'n erfenisstuk wees.

PM

Fransi, kan jy asseblief vir my die foto's aanstuur per e-pos, dan plaas ek dit solank in jou lêer vir die boek. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Dit is doodreg PM. Geniet jou dag! :-)