• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Plasing 12 - Boek 2 Message in ‘n Bottle

Started by Angelica, June 19, 2012, 06:07:28 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Message in ‘n Bottle

Ek wil vir jou ‘n briefie skryf
in ‘n bottel kurk en in die see ingooi
van die hoogste krans bo Gordonsbaai
af    tot dit plons en stroomaf draai
na jou toe
na my liefie toe
tot daar waar jy die bootjie vol snoeke laai

©Elsabé
elle

PM

Die Engelse titel is so gepas hierby.  Ek lief die gedig. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

ek hou hiervan, dit teken 'n mooi skildery, ek sien daardie bootjie met 'n figuur wat buk om die snoek uit te trek en dan 'n bottel in sy hande hou...

:grommit:   
adéle  :grommit:

Angelica

Smile... dankie.
Oeroud gediggie uit die jare 2009.  Maar ja, dit le my na aan die hart.
elle

Ah Willa

had jy hom op Woes - die woorde lui 'n opgewonde onthou van het al gelees :-)

dis pragtig!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w