Author Topic: Nog 'n grappie  (Read 5325 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline bloubefoeterd

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 94
  • My bloed is blou. Ligblou
Nog 'n grappie
« on: June 22, 2012, 02:39:31 PM »
Ietsie vir die lagspiere!

Jammer dis nou in die rooi taal maar dit bly snaaks!


Couple in their nineties are both having problems remembering things. During a checkup, the doctor tells them that they're physically okay, but they might want to start writing things down to help them remember…
Later that night, while watching TV, the old man gets up from his chair.. 'Want anything while I'm in the kitchen?' he asks.
'Will you get me a bowl of ice cream?'
'Sure..'
'Don't you think you should write it down so you can remember it?' she asks..
'No, I can remember it.'
'Well, I'd like some strawberries on top, too. Maybe you should write it down, so as not to forget it?'
He says, 'I can remember that. You want a bowl of ice cream with strawberries.'
'I'd also like whipped cream. I'm certain you'll forget that, write it down?' she asks.
Irritated, he says, 'I don't need to write it down, I can remember it! Ice cream with strawberries and whipped cream - I got it, for goodness sake!'
Then he toddles into the kitchen. After about 20 minutes, The old man returns from the kitchen and hands his wife a plate of bacon and eggs.. She stares at the plate for a moment.
'Where's my toast ?'

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Nog 'n grappie
« Reply #1 on: June 22, 2012, 06:49:50 PM »
Giggles... hahah...LOL
En ek is sterk oppad na 90.
Gelukkig het ek nie iemand wat my toast sal vergeet.
Ek sal maar self die   :icon_scratch: hhhhmmm, die wat nou weer?
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Nog 'n grappie
« Reply #2 on: June 23, 2012, 10:26:34 AM »
O hallie ha! (Elke keer as ek hierdie skryf dan verlang ek met 'n passie na Miss  :snorting: )
Help nie ek skryf dit neer nie, ten tyd ek by die lysie kom het ek klaar vergeet.  :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Nog 'n grappie
« Reply #3 on: June 23, 2012, 10:46:35 AM »
ek skryf ook lysies ( as ek nog onthou wat ek wou skryf) maar nog erger ek vergeet dan waar ek die lysie neergesit het en dit help ook nie juis nie.

krap soms 2 na 3 jaar oud lysies op snaakse plekke uit.

o ja nie meer nie, die oudste lysies wat ek nou kan uitkrap is so apmer 5 maande oud........die ouer lysies het uitgebrand.

lekker om so min papier om jou te hê soos na die brand maar vreeslike werk om al die papierwerk weer op datum te kry.
ek behoort vandag die huisinhoud se kwotasies af te handel en sal dit dan in die komende week ingee.

dan is 6 maande se BTW volgend eop die lys ( as ek onthou) en dan 1 jaar se boekhouding fakture wat ek waar in die hande moet kry?
« Last Edit: June 23, 2012, 10:49:56 AM by AB »