• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Arina

Started by PM, June 07, 2012, 12:35:27 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hartlik welkom hier in ons groepie Arina.  Ek hoop jy sal net soveel vreugde uit die forum put soos ek.
Voel welkom en vra gerus as jy enige hulp nodig het.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ekke wag geduldig my beurt af, wil graag ook 'n welkomwoordjie saam PM hier los vir jou Arina!

Angelica

Hi Arina, 
Warm handdruk ook van my.
elle

Ah Willa

Welkom by die forumfamilie  :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

A! hier is rina ook nou. Hartlik welkom hier by die Afrikaanse omgeeforum. Ons sal jou meedoen met plesierigheid dophou.



Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek het soveel omgee om te gee, maar dit lyk my ons nuwe matertjies het verdwaal.  Ek gaan hulle gou soek!   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.