• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Plasings in Boek 2...

Started by Angelica, June 06, 2012, 07:39:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

PM,  ek gaan oor die volgende paar dae my Boek 2-plasings op my werf inspit.
Sal dit so merk:

Plasing No 1 - Melkbos
Plasing No 2 - Splinters Tyd
ens ens...

elle

PM

Ag dit is wonderlik Engeltjie.  As jy spesifieke prentjies of foto's daarby wil hĂȘ sal ek dit baie graag daarby voeg.  Ek lief jou!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica


Ek het nie spesifieke prentjies nie.
Louis het gese ek mag sy sketse gebruik, maar ek het niks wat daarby pas en kers vashou nie.
In Boek 1 is 'n skets van my wat hy gemaak het, gebruik op my eerste bladsy.  Ek wil dit dalk weer daarvoor gebruik.
Ek moet nog daaroor besluit.
 
elle

PM

Dit is goed so.  Sodra jy weet kan jy kom vertel dan maak ons so. 
Intussen kan almal voorstelle maak vir jou om uit te kies. 
Om te weet is om te verstaan.