• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Plasing No 1 - Ons Hoort...

Started by Angelica, June 07, 2012, 02:20:54 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

PM,  gaan haal asb 'Ons Hoort' doer onner uit - dis Plasing No 1 vir Boek 2.

Dankie
elle

PM

Ek gaan dit haal en sommer in jou boek in boek 2 plaas matertjie.  Elke skrywer het 'n boek in my program waarin ek julle werk apart plaas.  Sodra almal se boekies vol is sal ek dit kombineer. 
As ek jou verkeerd verstaan moet jy weer verduidelik asseblief. Koppie bietjie plat.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

O nee, jou koppie is reg aangeskroef.
Presies wat ek bedoel het.
Dankie.  Die ander volg.
elle

PM

Goed so.  Jy kan maar stuur.  As jy prentjies of foto's het wat jy graag wil byvoeg moet jy net stuur na pm@afrkaanseforum.co.za  met 'n kort beskrywing.  Ek sal oudergewoonte dit weer terug stuur om goedgekeur te word of aanpassings te maak. 

Kyk ook asseblief na die gedigte wat jy ingestuur het vir die gedigkompetisie.  Jy kan maar net die titel gee, ek het dit nog in 'n "boekie" of ek oes dit uit jou eie plekkie. 
Om te weet is om te verstaan.