• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Angelica se "eggoleeg"

Started by Meraai vannie Baai, May 29, 2012, 01:56:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Dit is die mooiste intensiewe vorm van leeg wat ek nog raakgelees het  :notworthy: :icon_salut: :book1:

adele

adéle  :grommit:

Angelica

Dankie vir die kniebuig en die salute...
Woorde word gebore as ons emosies ervaar.  Of so gebeur dit met my.
Met 'eggoleeg' was daar geen ander geluid of emosie wat so vas gesteek het in my binneste, as juis dit nie.
elle

Ah Willa

Eggoleeg is erg leeg .. nie eens 'n ego wat hol terug wil skreeu nie ... ek stem - dis 'n prag, intens beskrywing!  :notworthy:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w