• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wat het van 'Mel' geword?

Started by Anastasia, August 07, 2018, 01:03:08 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anastasia

Sit ek en dink aan 'Mel' van die forum toe dit nog onder 'n ander naam bedryf was.  Die 'oues van dae' van die forum, weet iemand waar sy is en of dit goed gaan?  Ek het destyds (omtrent 2007) nog vir haar 'n boks skryfbehoeftes vir haar kinders gepos.  Was 'n oulike mensie
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Dit is eintlik so hartseer dat ons kontak verloor het met mekaar. Ek het nie 'n idee waar Mel haar bevind nie. Laaste kontak wat ek gehad het, was nog met die nuwe woorde kompetisie wat ons geloods het by die ou forum. Wonder of Gawie dalk ietsie intussen van haar gehoor het?