• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Passwords...

Started by Angelica, April 13, 2012, 07:27:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Is dit net ek wat sukkel met aanteken?
Ek moes gisteraand my password verander en vanoggend weer.
Kom ons hoop dit is nou uitgesorteer.
Julle moet 'n lekker naweek he, nie te veel gebraaide vleis eet....   :snorting:

elle

PM

Ons het gister weer nie krag gehad nie en vanoggend sukkel ons met seine, maar ek het nie 'n probleem gehad om aan te teken nie.  Gelukkig sukkel ek nie nog met syne ook nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Die Transkaroo Stoom daar deurie So dom en Cremora.
Op die een bank sit 'n mynkaptein en voor hom 'n pragtige opreggeteelde vroumens.
Die mynkaptein soek geselskap en soos hulle tussen die mynhope deurry kry hy 'n lekker aanknopingspunt.
Hy kan haar mos vir 'n toer deur sy werkplek neem.
"Wil jy myne sien?" vra hy vir haar.
Sy vlieg daar op, klap hom dat die mynhope weergalm en storm by die deur uit.
'n Rukkie later kom 'n tamatierooibedonnerde kondukteur die kompartement ingestorm.
"Wat se onwelvoeglike voorstelle maak jy aan die dame?"
Die mynkaptein verduidelik dat dit 'n misverstand is en wat hy eintlik bedoel het.
Die kondukteur verstaan, draai om en loop na die opreggeteelde dame.
"Dame" se hy "Dit was alles net 'n misverstand. Hy wou nie vir jou syne wys nie, hy wou vir jou myne wys."
En weer weergalm die mynhope...

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

'n Goeie begrip het 'n halwe woord nodig!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

elle

PM

Sy is dom ja, maar Naas was slim.  :icon_biggrin:
Is nog steeds slim ja. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Angila - email vir Andre by andre@trusoft.co.za as jy weer so 'n probleem het - dit is nie veronderstel om so te wees nie - ek sal hom in elk geval vra om net na die forum se sekerutiet te kyk.  Andre is ook op skype as andre_tux en ek as willapoet as julle ooit 'n probleem ondervind - kan ons loer of julel deur die stappe praat - ons is hier om almal te help - nie net ons prag vriendin PM nie  :toothy4:

Moet asb nooit julle eie passwoord met enige iemand deel nie - dit maak nie forum oop vir aanslae, daar is tans hackers op net netwerke wat net mooi niks het om te doen nie - en hulle is gemeen as hulle inkom.

En as jy so 'n probleem het, kan dit beteken dat iets op die systeem nie reg is nie - dan moet Andre dit onmiddelik check - dit mag niks wees nie - maar eerder verniet kyk as wat daar 'n swak plekkie is waar die gemene hackers kan inkom. 

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w