• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Boodskap van Stof

Started by PM, May 09, 2011, 11:13:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Stoffie stuur groete vir almal en drukkies natuurlik.  Hy sê hy het ons nie verlaat nie,  dit is sy rekenaar wat hom verlaat het.  Hy sal so gou moontlik weer 'n draai hier kom gooi.   :wave:

En weet een van julle wat van Naas en WW geword het?   
Om te weet is om te verstaan.