• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Asindeton

Started by PM, April 27, 2012, 05:24:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Asindeton – a-sin'de-ton – Weglating van voegwoorde tussen woorde of sinne terwille van kernagtigheid, lewendigheid.
Oumense, manne, vroue, kinders, almal, staan in rye.
Totius gee ʼn mooi voorbeeld: Die Trekker met sy roer, sy os, sy wa, sy Boek...
Om te weet is om te verstaan.