• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Antonomasia

Started by PM, April 27, 2012, 05:25:50 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Antonomasia – an-to-no-ma'sia - Naamgewing deur 'n tekenende besonderheid, dikwels die gebruik van 'n eienaam as soortnaam om 'n algemene begrip uit te druk.
Bv.  blink klippies vir diamante.
'n Mens moet 'n Salomo wees...
Die moderne Napoleon.
Om te weet is om te verstaan.