• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

En toe kom my kinders huis toe.

Started by PM, April 21, 2011, 10:24:10 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Nooit in 'n 100 jaar het ek gedink dat dit moontlik sou wees nie en toe is dit! 
My kind kom huis toe! 
Ek sit my hande voor my voorkop en ek stort 'n traan. 
Al die gemis sal nou op 'n einde kom.  Sy sal weer gereeld elke Saterdagoggend kom "inklok."  "Pa, kom ry gou saam met my."  Ons sal weer verjaarsdae saam vier,  en elke Kersfees 'n boom deel!  Ek sal weer my kleinkinders kan geniet,  al hul lawwigheid kan deel.  So maak mens weer 'n Ouma heel!  Al wat nou oorbly is om dankie te sĂȘ!  Thank you Your "Ohner!"   I,  thank you nog 'n keer!   :notworthy:

Klap my asseblief,  ek wil net seker maak dat ek nie droom nie!
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

 :icon_salut: Ek is so bly vir jou...maar ek gaan jou nie klap nie. Eerder 'n drukkie gee.  :hello2:

PM

Dankie Trappies.   :love10:  Ons geniet al klaar ons skoonseun wat al reeds hier werk van die 1ste April af.  Alles is al in orde vir meisiekind en die twee snippers, hulle land die 27ste!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.