• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek loop toe Meraai van die Baai se mooi raak op Facebook

Started by Ah Willa, May 03, 2012, 02:47:49 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Hoop nie Meraai
gaan vir my kraai
nie
want raai-raai
haar mooi kraai
daar op gevreetboek
of bakkiesboek

so kry vir jou
'n stukkie koek
en terwyl jy kou

kyk na haar mooi
klik die prentjie
om grooter te sien

onse Meraai van die Baai
het vele talente ....

en hierdie stukkie kunstige woorde spel
het my siel se hartkammers kom ruk en versprei oor die baai ....

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

Ek sou graag hierdie werk van jou in Hoop Fluister wou sien :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

#2
Watter verrassing! Jy mag dit gebruik matertjie  :notworthy: Die gedig was geskryf as 'n voorbeeld van die 'abhanga' struktuur vir PM se RK&V. Baie dankie vir jou lieflike kommentaar by die weergawe wat ek by die vroue dagboek geplaas het. Sien die ekphrasis voorbeeld het jou hart gesteel :)

PM

Ja, dit is in ons boek!  Met die steil trappe wat in die wolke verdwyn, het ek gedink dit is heel van pas.
Ek hou egter baie van die lampie by die gedig, dit gee soveel meer trefkrag. 
Ek het dit daar by my "gedigstukture-vakkie" vir boek twee gaan plaas, dalk kan ons dit so gebruik. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

PM dit lyk vir my pragtig in ons boek soos jy dit geplaas het! Ek sal by die foto 'n ander ekphrasis gedig plaas as jy dit graag vir boek  2 wil gebruik hoor. Dan kan ons dit sommer as 'n struktuur gebruik?

PM

Dit sal baie gaaf wees Raaitjie.  WW het juis gevra vir 'n prentjie om oor te dig.  Ongelukkig kon ek nog nie een plaas nie.  As jy kan sal dit gaaf wees. 
Om te weet is om te verstaan.