• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Piet

Started by PM, February 16, 2012, 11:09:16 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Piet, hartlik welkom by die forum.  Maak jouself tuis en kom gesels saam.
O ja, ek verjaar vandag! Hê-hê. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Welkom welkom ook van oorkant die waters aan jou Piet. PM  :bootyshake: loer ek gou eers om te sien of daar nie nog stukkie van jou verjaardaggie oor is nie  :icon_bigsmurf: Mis ek dit een enne halwe uurtjie!

PM

Onthou Raaitjie, ek het 'n besem en mense met besems kan hulle eie verjaarsdag kies en dit hou aan vir weke!  Ek verjaar vandat die eerste ou geluk sĂȘ, tot die laaste een.  Dit, liewe sustertjie, kan vir weke duur.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Piet, verskoon vir PM, sy hou daarvan om oud te word.
Eintlik is sy nie altyd so nie, net so 'n paar maande voor en so 'n paar maande na haar verjaarsdag.
elle

PM

Ek hou maar net daarvan om te verjaar!  Hierdie een (wat nog besig is om te verloop)
was uit en uit die heerlikse dag in my lewe.   :hello2:

En hier sit ons en gesels met jou dat die biesies bewe en waar is jy?
Om te weet is om te verstaan.