• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ongekookte klapperys

Started by PM, January 30, 2012, 10:57:21 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

600 gram versiersuiker
300 gram klapper (900 ml)
1 Blik kondensmelk (397gram)
1 Telepel vanilje geursel (5 ml)
Kwart telepel kremetart
Kwart telepel sout
'n Paar druppels rooi koek-kleursel

So maak mens:

Meng die versiersuiker, klapper, kondensmelk, vanilje, kremetart en sout saam.
Knie die mengsel goed.
Druk die helfte van die mengsel in 'n goed gesmeerde pan.
25 X 15 X 15 cm pannetjie.
Kleur die ander helfte en knie die mengsel goed.
Druk die pienk op die wit styf vas.
Plaas in die yskas om styf te word.
Sny vierkantjies.


Om te weet is om te verstaan.