• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

https://www.smashwords.com/books/view/130967

Started by adele, February 09, 2012, 07:05:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

waar plaas ons 'n verwysing na iemand se werk wat ons geniet?

gaan loer hier, ek geniet sy werk baie, soms swaar, maar soveel liefde vir ons land het ek laas by klassieke afrikaanse digters teegekom. kies 'n formaat en gaan lees bietjie 'n voorbeeld of twee. ek wens ek kon ons bundel aan hom wys. ek glo hy sou dit geniet.

https://www.smashwords.com/books/view/130967

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Ek het gaan loer daar en is sooooo dankbaar dat jy hierdie skakel vir my ook aangedra het matertjie  :love7: Dit is PUIK en die ekphrasis gedigte met Elizabeth se kunswerke en ander fotos, is werklik van uitstekende gehalte!!


Fransi


PM

Ons sal die boek moet aankoop.  Dit lyk uitstekend.  Wat is die kanse dat hy in boek twee sal deelneem?
Om te weet is om te verstaan.