• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

jannie

Started by Lox, January 25, 2012, 07:26:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Juffrou vra vir die klas om vir haar enige getal te noem.

Sannie se: "23 juffrou". Juffrou skryf 32 op die bord.

Bettie se: "34  juffrou". Juffrou skryf toe 43 op die bord.

Juffrou se toe dat sy nog getalle soek.

Jannie steek sy hand en se: "11 juffrou en ek wil sien hoe neuk juffrou hom op"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Naas

Die Inspekteur se: "Daar is drie driewiele in 'n fiets, twee spanspekke in 'n tamatie en blou is vier centimeter lank. Hoe oud is ek."
Na 'n verbaasde stilte steek Jannie sy hand op.
"Ja? Hoe oud is ek?" vra die inspekteur.
"44 Meneer"
" Jy's reg. Hoe het jy by die antwoord gekom"
"Meneer. My broer is 22 en half mal. Dus moet Meneer 44 wees."


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.